EternalFlames.com

HOME | SEARCH | EDIT PAGE | UPGRADE  

 
 
In Loving Memory of 
Hendrik  Nel
1949 - 2003
           

Dankie, Here vir al daardie dinge wat deel word van soveel mooi herinneringe.

Ons grootste vreugde en vervulling lê in die ervarings en die dinge wat ons met geliefdes en vriende kan deel en kristaliseer tot korbare herinneringe.



My boet ek mis jou baie.
Jenn

Return to Home